wie is ons?

nuus!

sluit aan by praag!

donasies

roodt-geskrifte aanlyn

afrikanerforum

boekwinkel 

chronologie

menings

rubrieke

opstelle

resensies

poësie

satire

mediaverklarings

aksies

skrywers

abba

skakels

briewe

uit-BEELD

uit-RAPPORT

out-STAR

KRYT

tuis

 

               argief 1

                                                                                       argief 2

                 praagbesprekingslys op yahoogroups.com

                       word deel van die gesprek!  sluit aan by praag se gespreksgroep!  stuur 'n leë epos aan praag-subscribe@yahoogroups.com

of plaas 'n mening op ons gespreksforum

                                                               

 

In hierdie bedeling gaan ons vir onsself iets bevredigend moet uitkap

Jacob, jy gaan sukkel om selfs die minderheid mense is SA te oortuig dat die NSA misluk het. Dis eenvoudig onlogies dat kapitale investering soos tans plaasvind deur 'n land se inwoners dui op 'n mislukte staatsbedeling. Die waarheid is dat mense baie hoop het vir die toekoms, en om die sout verder in te vryf, baie van hierdie mense is vermoënde Afrikaners. Jy verwys dan inderdaad na 'n ondergang wat nog moet kom ― wel sommige onder wie ek myself inreken, het die ondergang al vroëer verwag, maar ek is bevrees Afrikaners het maar net elke keer gesluk en die doelpale verskuif, want ons het te veel om te verloor ― dit is nog nie naatenby desperaat genoeg nie. Nee wat, ek glo die sg. ondergang van die NSA is 'n baie relatiewe begrip, en juis daarom kom daar al weer mense terug uit die buiteland. In hierdie bedeling gaan ons vir onsself iets bevredigend moet uitkap.


Groete
Vaughn

boontoe